Miriam Karlin

Miriam Karlin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Miriam Samuels
Geboorte (1925-06-23)23 Junie 1925
Sterfte 3 Junie 2011 (op 85)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1946–2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Miriam Karlin (23 Junie 1925 – 3 Junie 2011) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Clockwork Orange (1971), The Man Who Cried (2000), Children of Men (2006), en Flashbacks of a Fool (2008).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy